Jaarboeke

Praktiese regskunde (Deel 2 van 2) 420


 
Modulekode PRR 420
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB (a) Praktiese regswerk volgens ’n diensrooster in die Universiteit se Regskliniek gedurende die akademiese jaar, wat insluit konsultasies met kliënte, opstel van pleitstukke en die bywoning van verhore. Die werk word tot ‘n kleiner mate in groepsverband verrig as in PRR 410. (b) Besprekingsklasse oor sake wat in die Regskliniek hanteer word (c) Taakopdragte
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Prosesreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences